Matteus 9:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus antwoord hulle: “Kan die bruilofsgaste dan treur solank die bruidegom nog by hulle is? Maar daar kom 'n tyd wanneer die bruidegom van hulle weggeneem sal word, en dan sal hulle vas.

Matteus 9

Matteus 9:14-18