Matteus 8:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die wagters het weggehardloop dorp toe en alles daar gaan vertel, ook wat met die besetenes gebeur het.

Matteus 8

Matteus 8:25-34