Matteus 8:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sê vir hulle: “Waarom is julle bang, kleingelowiges?”Daarna het Hy opgestaan en die wind en die see hard aangespreek, en dit het doodstil geword.

Matteus 8

Matteus 8:17-32