Matteus 8:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Skielik het daar 'n hewige storm op die see losgebars, sodat die golwe oor die skuit geslaan het. Maar Jesus het geslaap.

Matteus 8

Matteus 8:22-26