Matteus 8:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Jesus het afgekom van die berg af, en 'n groot menigte mense het saam met Hom gegaan.

2. 'n Melaatse man kom kniel toe voor Hom en sê: “Here, as U wil, kan U my gesond maak.”

3. Toe steek Jesus sy hand uit, raak hom aan en sê: “Ek wil. Word gesond!” En sy melaatsheid was onmiddellik weg.

Matteus 8