Matteus 6:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

sodat niemand kan sien dat jy vas nie, behalwe jou Vader wat jy nie kan sien nie. Jou Vader wat sien wat verborge is, sal jou beloon.”

Matteus 6

Matteus 6:12-28