Matteus 5:39 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle nie teen 'n kwaadwillige mens verset nie. As iemand jou op die regterwang slaan, draai ook die ander wang na hom toe.

Matteus 5

Matteus 5:38-44