Matteus 5:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Ek sê vir julle: Elkeen wat van sy vrou skei behalwe oor owerspel, maak dat sy egbreuk pleeg, en iemand wat met die geskeide vrou trou, pleeg ook egbreuk.”

Matteus 5

Matteus 5:24-40