Matteus 5:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.

Matteus 5

Matteus 5:1-12