Matteus 5:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit verseker Ek julle: Die hemel en die aarde sal eerder vergaan as dat een letter of letterstrepie van die wet sal wegval voordat alles voleindig is.

Matteus 5

Matteus 5:15-19