Matteus 5:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.”

Matteus 5

Matteus 5:14-17