Matteus 5:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wees bly en verheug, want julle loon is groot in die hemel. Hulle het immers die profete voor julle net so vervolg.”

Matteus 5

Matteus 5:4-13