Matteus 4:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Hy daarvandaan verder gaan, sien Hy twee ander broers: Jakobus 'n seun van Sebedeus, en sy broer Johannes. Hulle was in 'n skuit saam met hulle pa besig om hulle nette reg te maak. Jesus het hulle geroep,

Matteus 4

Matteus 4:15-25