Matteus 4:14-16 Afrikaans 1983 (AFR83)

14. So moes vervul word wat deur die profeet Jesaja gesê is:

15. “Jy, gebied van Sebulon en gebiedvan Naftali,aan die seekant en oorkant die Jordaan,Galilea waar die heidene woon!

16. Die volk wat in duisternis woon,het 'n groot lig gesien;hulle wat in die skemerlandvan die dood lewe,vir hulle het die lig opgegaan.”

Matteus 4