Matteus 28:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het toe haastig van die graf af weggegaan, bang maar baie bly, en hulle het gehardloop om dit aan die dissipels te vertel.

Matteus 28

Matteus 28:4-11