Matteus 27:66 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het toe gegaan en die graf beveilig deur die klip te verseël en die wag daar te laat bly.

Matteus 27

Matteus 27:63-66