Matteus 27:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die priesterhoofde het die geld opgetel en gesê: “Dit is nie geoorloof om dit in die tempelfonds te stort nie, want dit is bloedgeld.”

Matteus 27

Matteus 27:1-10