Matteus 27:54 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die offisier en die soldate wat saam met hom vir Jesus bewaak het, die aardbewing sien en die dinge wat gebeur, het hulle baie bang geword en gesê: “Hierdie man was werklik die Seun van God.”

Matteus 27

Matteus 27:44-59