Matteus 27:51 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op daardie oomblik het die voorhangsel van die tempel van bo tot onder middeldeur geskeur. Die aarde het geskud, en die rotse het uitmekaar gebars.

Matteus 27

Matteus 27:43-59