Matteus 27:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle vleg 'n doringkroon en sit dit op sy kop en gee Hom 'n stok in sy regterhand. Toe bespot hulle Hom deur voor Hom te buig en te sê: “Ons groet u, Koning van die Jode!”

Matteus 27

Matteus 27:19-31