Matteus 27:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Pilatus sien dit help niks nie en dat daar eerder 'n oproer kom, het hy water gevat en voor die skare sy hande gewas en gesê: “Ek is onskuldig aan die bloed van hierdie man. Dit is julle verantwoordelikheid.”

Matteus 27

Matteus 27:22-29