Matteus 27:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Pilatus sê vir hulle: “Wat moet ek dan doen met Jesus wat Christus genoem word?”“Kruisig hom!” skreeu hulle almal.

Matteus 27

Matteus 27:20-29