Matteus 26:71 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy gaan toe na die uitgang van die binnehof. Daar sien 'n ander diensmeisie hom en sê vir dié wat daar staan: “Hierdie man was saam met Jesus van Nasaret.”

Matteus 26

Matteus 26:67-75