Matteus 26:6-7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl Jesus in Betanië in die huis van Simon die melaatse aan tafel was, het 'n vrou by Jesus gekom met 'n albaste fles baie kosbare reukolie en dit op sy kop uitgegiet.

Matteus 26

Matteus 26:1-16