Matteus 26:62 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe staan die hoëpriester op en sê vir Hom: “Verweer jy jou glad nie? Wat van die getuienis wat hierdie mense teen jou inbring?”

Matteus 26

Matteus 26:61-70