Matteus 26:58 Afrikaans 1983 (AFR83)

Petrus het op 'n afstand agter Hom aan gegaan tot by die binnehof van die hoëpriester se woning. Hy het ingegaan en daar by die wagte gaan sit om te kyk hoe dit afloop.

Matteus 26

Matteus 26:51-59