Matteus 26:42 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Tweede keer het Hy gaan bid en gesê: “My Vader, as hierdie lydensbeker nie by My kan verbygaan sonder dat Ek dit drink nie, laat u wil geskied.”

Matteus 26

Matteus 26:36-44