Matteus 26:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Jesus vir hulle: “Julle almal sal My vannag nog in die steek laat. Daar staan immers geskrywe:“ ‘Ek sal die herder doodmaak,en die skape van sy kudde sal uitmekaar gejaag word.’

Matteus 26

Matteus 26:23-40