Matteus 25:44 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan sal hulle ook antwoord: ‘Here, wanneer het ons U honger of dors of 'n vreemdeling of sonder klere of siek of in die tronk gesien en U nie gehelp nie?’

Matteus 25

Matteus 25:36-46