Matteus 25:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek was sonder klere, en julle het vir My klere gegee; siek, en julle het My verpleeg; in die tronk, en julle het My besoek.’

Matteus 25

Matteus 25:32-42