Matteus 25:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê sy eienaar vir hom: ‘Mooi so! Jy is 'n goeie en getroue slaaf. Oor min was jy getrou, oor baie sal ek jou aanstel. Kom in en deel in my vreugde!’

Matteus 25

Matteus 25:12-26