Matteus 25:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Terwyl die onverstandiges olie gaan koop het, het die bruidegom gekom. Dié wat gereed was, het saam met hom ingegaan na die bruilof toe, en die deur is gesluit.

Matteus 25

Matteus 25:1-17