Matteus 24:49-51 Afrikaans 1983 (AFR83)

49. Dan sal hy die ander slawe begin slaan en saam met die dronkaards eet en drink.

50. Die eienaar van daardie slaaf sal op 'n dag kom dat hy dit nie verwag nie, en op 'n uur wat hy nie vooraf weet nie.

51. Dan sal sy eienaar hom laat doodmaak en hom die lot van huigelaars laat deel. Daar sal hulle huil en op hulle tande kners.”

Matteus 24