Matteus 24:43 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Onthou dit: as die huiseienaar geweet het watter tyd van die nag die dief kom, sou hy wag gehou het en nie toegelaat het dat daar in sy huis ingebreek word nie.

Matteus 24

Matteus 24:39-51