Matteus 24:35-37 Afrikaans 1983 (AFR83)

35. Die hemel en die aarde sal vergaan, maar my woorde nooit.”

36. “Maar niemand weet wanneer daardie dag en uur kom nie, nie die engele in die hemel nie en ook nie die Seun nie. Net die Vader weet dit.

37. Soos dit in die dae van Noag was, sal dit ook wees by die koms van die Seun van die mens.

Matteus 24