Matteus 24:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koms van die Seun van die mens sal wees soos 'n weerligstraal wat in die ooste uitslaan en die hele lugruim tot in die weste verlig.

Matteus 24

Matteus 24:22-30