Matteus 24:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

En as dit nie was dat God daardie tyd ingekort het nie, sou geen mens dit oorleef nie; maar ter wille van die uitverkorenes sal God daardie tyd inkort.

Matteus 24

Matteus 24:19-27