Matteus 24:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

En hierdie evangelie van die koninkryk sal in die hele wêreld verkondig word, sodat al die nasies die getuienis kan hoor. Eers dan sal die einde kom.”

Matteus 24

Matteus 24:8-22