Matteus 24:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Omdat die minagting van die wet van God sal toeneem, sal die liefde by baie verkoel.

Matteus 24

Matteus 24:11-20