Matteus 24:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

In daardie tyd sal baie mense van die geloof afvallig word, en hulle sal mekaar verraai en mekaar haat.

Matteus 24

Matteus 24:4-20