Matteus 23:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle bind swaar en ondraaglike laste saam en sit dit op die mense se skouers, maar self wil hulle nie 'n vinger verroer om dit te dra nie.

Matteus 23

Matteus 23:1-6