Matteus 23:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ellende wag vir julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars! Julle is soos witgeverfde grafte, wat van buite mooi lyk maar daarbinne vol doodsbene en allerhande onsuiwerheid is.

Matteus 23

Matteus 23:18-29