Matteus 23:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ellende wag vir julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars! Julle maak die buitekant van die beker en die skottel skoon, maar binne is hulle vol hebsug en onmatigheid.

Matteus 23

Matteus 23:24-34