Matteus 22:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe stuur hy weer ander slawe met die opdrag: ‘Sê vir die genooides: Die maaltyd is reg; my beeste en vetgemaakte vee is geslag, en alles is gereed. Kom na die bruilof toe.’

Matteus 22

Matteus 22:2-9