Matteus 22:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Die keiser s'n,” antwoord hulle.Jesus sê vir hulle: “Gee dan aan die keiser wat aan die keiser behoort, en aan God wat aan God behoort.”

Matteus 22

Matteus 22:12-22