Matteus 22:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê die koning vir sy dienaars: ‘Bind sy hande en sy voete vas en gooi hom uit in die diepste duisternis daarbuite. Daar sal hulle huil en op hulle tande kners.’

Matteus 22

Matteus 22:4-17