Matteus 22:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Jesus het weer in gelykenisse met die mense gepraat.

2. Hy het gesê: “Met die koninkryk van die hemel gaan dit soos met 'n koning wat vir sy seun 'n bruilofsfees voorberei het.

Matteus 22