Matteus 21:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die grootste deel van die skare het van hulle klere op die pad oopgegooi, en ander het takkies van die bome afgebreek en dit op die pad gestrooi.

Matteus 21

Matteus 21:1-10