Matteus 21:42 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Jesus vir hulle: “Julle het tog al in die Skrif gelees:“Die klip wat deur die bouers afgekeur is,juis hy het die belangrikste klip in die gebou geword.Dit is deur die Here gedoen en is 'n wonder in ons oë.

Matteus 21

Matteus 21:37-46