Matteus 21:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Hy 'n alleenstaande vyeboom langs die pad sien, gaan Hy daarheen, maar Hy het niks anders as blare daaraan gekry nie. Hy sê toe vir die boom: “Jy sal in der ewigheid nooit weer vrugte dra nie.”En die vyeboom het dadelik verdroog.

Matteus 21

Matteus 21:14-24